Aantal leerders geslaag per provinsie


Provinsie Totaal geslaag
Oos-Kaap 44 152
Vrystaat 21 695
Gauteng 83 034
Kwazulu-Natal 90 895
Limpopo 54 638
Mpumalanga 36 273
Noord-Kaap 6 640
Noordwes 24 462
Wes-Kaap 40443
Suid-Afrika 362 089

Aantal leerders per toelatingsoort



Totale onderskeidings per vak


Provinsie Diploma Hoëronderwys-sertifikaat BA-graad NSS Goedgekeurde NSS
Oos-Kaap 18 097 10 802 15 532 18 3
Vrystaat 9 096 3 728 8 852 2 17
Gauteng 34519 13 404 35 037 1 73
Kwazulu-Natal 36 752 18 487 35 787 47 2
Limpopo 20 013 16 819 17 790 12 4
Mpumalanga 15 628 9 291 111 335 19 0
Noord-Kaap 2 834 1 589 2 216 0 1
Noordwes 11 179 6 453 8 820 0 1
Wes-Kaap 15 032 6 281 19 102 1 27
Suid-Afrika 161 759 86 617 153 929 100 127
Vak Totale onderskeidings
Afrikaans Huistaal 1 672
Engels Huistaal 1 393
Wiskunde 5 337
Wiskundige Geletterdheid 1 349
Fisiese Wetenskappe 6 561
Lewenswetenskappe 8 485
Geografie 2 975
Geskiedenis 4 988
Rekeningkunde 4 162
Ekonomie 1 240
Besigheidstudies 1 846
Rekenaartoepassingstegnologie 1 139
Verbruikerstudies 171
Gasvryheidstudies 185
Siviele Tegnologie 286
Toerisme 3 193
Landboutegnologie 3

Toelatingsoorte per provinsie


Leerlinge geslaag per provinsie


Jaar vir jaar vergelyking


Jaar vir jaar vergelyking per provinsie



Hierdie uitslae is voorlopige uitslae en indien daar enige weglatings is, moet die betrokke kandidaat die skool kontak;

Beurse is beskikbaar van NSFAS vir enige studierigting. Kontak NSFAS by 08600 NSFAS (08600 67327), stuur ʼn e-pos aan info@nsfas.org.za of besoek www.nsfas.org.za;

Alhoewel alles moontlik gedoen is om die akkuraatheid van die uitslae te verseker, is dit moontlik dat kandidate se uitslae uitgelaat of verkeerd gedruk is weens tegniese redes.